Deon Lotz oor Krotoa: ‘Storie móét vertel word’
Deon Lotz, een van ons mees gevierde akteurs, ryg die rolle in. Binnekort is hy in Krotoa te sien as Roelof de Man, regterhand van Jan van Riebeeck (vertolk deur Armand Aucamp). Dié fliek, wat in...
View ArticleLeandie deel haar gunstelinge
Die pragtige aktrise, vervaardiger én entrepreneur Leandie du Randt werk tans saam met haar man, Bouwer Bosch, aan ’n nuwe Afrikaanse rolprent, Thys en Trix. Thys en Trix is ’n aksie-komedie oor ’n...
View Article’n Middag by ’n manssalon
Getoets deur Fanie Cronjé, SARIE se sosiale- en stylredakteur Die gevoel wat jy kry as jy by die Sorbet Man-salon by Melrose Arch, Johannesburg instap is soos dié van ’n skoon, eenvoudige...
View ArticleKrieketheldin Dané: Krieket nie net vir mans
Dané van Niekerk, kaptein van SA se vrouekrieketspan, is weer tuis nadat die Wêreldbekertoernooi in Engeland op 23 Julie tot ’n einde gekom het. Haar span het die halfeindronde gehaal, maar naelskraap...
View ArticleLika Berning: Oor gunstelinge en hartsdinge
Die aktrise Lika Berning en haar man, Clyde, woon dolgelukkig in die Kaap saam met hul twee seuntjies, Hugo en Jessi, en babadogter, Anneke. Tussendeur ma-wees het Lika ook ’n loopbaan: Nie net voor...
View ArticleKarlien oor ma-wees en lewenslesse
Dit gaan goed met Karlien van Jaarsveld. Sy en haar man, Joe Breytenbach, verwag hul eerste baba en bly dolgelukkig in Pretoria saam met haar driejarige tweelingseuntjies, Eliah en Daniël. Karlien het...
View ArticleJo Black se groot nuus!
Die Afrikaanse sanger Jo Black, oftewel die man met die baard, het vanoggend goeie nuus met sy aanhangers gedeel. Jo se debut-album, Skepe, het platinumstatus bereik. Verlede jaar het Jo Black die land...
View ArticleDie ikoniese 90’s-supermodelle: Toe en Nou
In die jare 90’s is die modelwêreld oorheers deur ʼn paar ikoniese gesigte. Cindy Crawford, Helena Christensen en Tatjana Patitz is maar net ʼn paar name uit die klein groepie betowerend mooi vroue wat...
View ArticleOntmoet 7de Laan se Reandi Grey
Dit het die 7de Laan-kykers nie lank geneem om aanklank te vind by die nuwe karakter, Esti Fouché nie. Die blonde krulkop, gespeel deur nuweling Reandi Grey, is weird en wacky en gryp die lewe ten...
View ArticleRozanne McKenzie verwelkom haar tweede kind
Sy is een van kykNET se geliefde aanbieders: Eers ’n Kwêla-veldaanbieder vir vyf jaar, toe douvoordag op die ontbytprogram Dagbreek en deesdae is Rozanne McKenzie ’n aanbieder van die...
View Article