Quantcast
Channel: Fanie Cronjé – SARIE
Browsing all 95 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jana se Erfsondes kry nuwe seisoen!

Met vyf suksesvolle seisoene en altesame 65 episodes, kan Erfsondes gesien word as een van die suksesvolste Afrikaanse TV-reekse van die afgelope dekade. Die hoofrolspeler, Jana Strydom, het sterstatus...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Amor gesels oor 7de Laan

“Hier staan ek weer”. Dít is die titel van Amor Vittone se enkelsnit wat in Oktober op iTunes bekend gestel gaan word. Heel gepas, sou mense dink, want Amor staan op, sy gaan aan. Met elke terugslag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 dinge wat jy van hondsdolheid moet weet

Vandag is Wêreld-hondsdolheiddag en meer as 59 000 mense in meer as 100 lande sterf jaarliks aan dié siekte. Die 6-jarige Carlie du Plessis van Clocolan is in Julie vanjaar tragies dood weens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Groot FM se Johrné 10 kilo’s ligter

In byna elke klerewinkel is die baaibroeke en strooihoede uitgepak, want die winter is nou amptelik iets van die verlede. Tyd vir kortmoue, kortbroeke en koeler klere. Vir baie van ons is dit ook ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Protea-ster Quinton en Sasha se groot dag

Op die mooie Mauritius het die Protea-krieketster Quinton de Kock verlede maand met sy meisie van vier jaar, Sasha Hurly, getrou.  FOTO Mightyfine Productions Quinton en Sasha het voor vriende en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

7de Laan dalk van die lug af

Daar’s ’n kans dat die geliefde SABC 2-sepie 7de Laan, wat al vir 16 jaar in kykers se sitkamers kuier, Maandag van die lug af gaan wees. Volgens Netwerk24 het die SABC nog nie sy kontrak met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Minki se look vir ‘Boer soek ’n vrou’

Vanaand begin 10 boere oor die hele Suid-Afrika heen na liefde soek. Die gewilde kykNET-reeks Boer soek ’n vrou is terug vir ’n 9de seisoen. En dié keer gaan niemand anderste nie as Minki van der...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

EKSKLUSIEF: Aktrise Christel van den Bergh se troue

Vir die afgelope paar maande kuier die Afrikaanse aktrise Christel van den Bergh weeksaande in TV-kykers se huise. In die kykNET-sepie Getroud met Rugby speel sy die rol van die ambisieuse Renate...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leandie Du Randt kry nuwe haarstyl!

Dis vars, dis anders, dis spontaan en dis Leandie du Randt op haar beste. Met haar nuwe haarstyl is sy nie net reg vir die somer nie, maar ook reg vir enige uitdagings. En ons is mal daaroor! Reeds van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

EKSKLUSIEF: Lika Berning swanger

Liefling Lika Berning is swanger met baba nommer drie! Sy en haar akteursman, Clyde Berning, gaan vir Hugo (5) en Jessi (1) ʼn sussie gee. Die “surprise bundle of joy” was nie deel van Lika en Clyde se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Erica Wessels se fliek wen internasionale prys

Dis Erica Wessels soos jy haar nog nooit gesien het nie. Kyk jy na die lokprent van die plaaslike fliek, Hatchet Hour, lyk sy soos ’n femme fatale à la 1940’s. Beeldskoon is Erica beslis. En nou is dié...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Is sy SA se grootste sepiefeeks nóg?

’n Feeks is deel van die meeste sepie-storielyne. Oor die jare kom en gaan hulle dalk, maar hulle word altyd onthou. Dink maar aan Chantell Stander se Kimberley in Egoli, en Helene Lombaard se Sandra...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bobby en Karlien se nuwe avontuur

“Eerlik, rou, sonder pretensie,” beskryf Karlien van Jaarsveld die TV-program Bobby en Karlien: In jou skoene. Dié bekende broer en suster nooi ons om deel te word van hul wêreld vanaf Woensdag, 11...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

7de Laan se Hildegardt deel groot nuus

Vir die afgelope paar jaar ken die kykers haar as die deernisvolle Bonita Meintjies, ’n sleutelkarakter in die SABC-sepie 7de Laan. Maar Hildegardt Whites is veel meer as net ’n sepie-aktrise, haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elma Smit se nuutste avontuur

Kykers gaan in die nuwe jaar ’n intieme kykie kry in die lewe van ’n klomp van ons land se top-rugbyspelers. In die nuwe TV-program Buite die lyne gaan aanbieder Elma Smit by 13 rugbyspelers kuier...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wonderkind-ster van ‘Die Wonderwerker’ nou dokter

Sy het met groot filmregisseurs soos Katinka Heyns en Regardt van den Bergh gewerk – dink Die Wonderwerker en Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom. Asook met die teaterreus Marthinus Basson. Maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ruan Wessels oor boelies: ‘Dit was tough‘

Vir vyf jaar het Ruan Wessels die rol van Morné in die kykNET-sepie Binnelanders vertolk. Maar dis nie al nie, hy het ook naam gemaak in flieks soos Hoofmeisie, Roepman, Agent 2000, Dis ek, Anna en nou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kirsten Raath van 7de Laan: ‘Ek’s bietjie soos Amorey’

Amorey, die jongste dogter van 7de Laan se Welman-gesin, is soms rebels en haar pa se oogappel. Sy bevraagteken alles en is propvol energie. Kirsten Raath, die aktrise wat haar rol vertolk, vertel daar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wie is Jo Black?

Daar is ’n nuwe nuwe sangsensasie in die land: Jo Black. Hy kom uit die stal van die man met die goue hande, musiekvervaardiger Johan Vorster. Jo se eerste musiekvideo van ’n enkelsnit is 23 November...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekendes: “Dié jaar gaan dit anders wees”

Dit is kort voor Kersfees en vir dié drie gesinne gaan dit vanjaar anders wees. Elkeen van hulle is ʼn baba ryker. In die huishouding van Zetske van Pletzen en Altus Theart is daar nou ʼn seuntjie,...

View Article
Browsing all 95 articles
Browse latest View live