Quantcast
Channel: Fanie Cronjé – SARIE
Browsing all 95 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Desiré se planne vir Kersfees

Dit is kort voor Kersfees en vir dié drie gesinne gaan dit vanjaar anders wees. Elkeen van hulle is ʼn baba ryker. In die huishouding van Zetske van Pletzen en Altus Theart is daar nou ʼn seuntjie,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sorina se Braambossie al singend dié Kersfees

Dit is kort voor Kersfees en vir dié drie gesinne gaan dit vanjaar anders wees. Elkeen van hulle is ʼn baba ryker. In die huishouding van Zetske van Pletzen en Altus Theart is daar nou ʼn seuntjie,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Só vier Paul Rothmann Kersfees

Paul Rothmann se werk as Pasella-aanbieder neem hom gereeld na verskillende plekke in die land. Maar sy avontuurlustigheid hou hom aan die reis, ook in sy vrye tyd. Dikwels is die bestemming iewers...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van Voorblad-finalis tot TV-ster: Portia Moemedi gesels

2015 was ’n spesiale jaar vir Portia Moemedi. Daardie jaar was sy ’n finalis in SARIE se Voorbladgesig-kompetisie en het sy ook onder die top-100 geëindig in ’n SAUK-kompetisie waarin die uitsaaier...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

David Vlok: Van booswig tot gesinsman

Eers was hy die sluwe Tim Vorster in Egoli, deesdae vertolk hy die rol van die streng pa Gideon Bekker in Getroud met rugby. Die gewilde dramareeks wat deur Deon Opperman vir kykNET geskep is, is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jak de Priester vier 15 jaar se sukses

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Jak de Priester vier vanjaar 15 jaar in die musiekbedryf. Om dié mylpaal te gedenk het hy ’n splinternuwe CD met die gepaste naam Vyftien. Jak stel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tukkie gaan gróót met SARIE

SARIE het die eerste keer verskyn op 6 Julie 1949. Die tydskrif is binne 24 uur landwyd uitverkoop. Op die voorblad is die Afrikaanse vrou uitgebeeld, modern geklee in ʼn Christian Dior-rok, met die...

View Article

Kyk wie ry motorfiets saam met Johrné van Huyssteen

Kyk, Ma, geen hande nie, net pote! In die Maart-uitgawe van SARIE pronk Johrné van Huyssteen saam met sy vrou, Alet, se twee honde. Mnandi, die Deense hond, en Stoffel, ʼn straatbrak, het hulself tot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Bryan Habana, Janine en Timothy

Bryan en Janine Habana en hul tweejarige seuntjie, Timothy, het op ’n Kaapse strand geposeer vir die mooiste foto’s van hulle drie as gesin. Hanri Human, bekende Pretoriase fotograaf, was agter die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons is opgewonde oor Roelof Storm

Van sjefs tot akteurs, rugbyspelers tot skrywers, skaatsplankryers tot musikante – die mense van ons land en alles wat hulle doen, maak ons opgewonde oor 2017. Hier deel ons elke week die name van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baba no. 3 vir Lika Berning

Klein Anneke Berning het so reg onder ons neuse haar opwagting gemaak.  Anneke, die aktrise Lika Berning en haar akteurman, Clyde, se eerste dogtertjie, is die oggend van 24 Februarie heel rustig in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baba no. 3 vir Jana Strydom

Jana Strydom se derde swangerskap is “’n skat uit die hemel”. Hoewel dit nie beplan is nie, noem sy dit “divine timing”. “Ek het nie probeer swanger raak nie, maar dis ook nie asof ek op voorbehoeding...

View Article

EKSKLUSIEF: Rozanne McKenzie se 2de baba op pad

Rozanne McKenzie en haar man, Chris Bishop, gaan nog ’n baba ryker word. Rozanne is vier maande swanger en die nuweling word teen middel-September verwag. “Ons het so Maart verlede jaar besluit ons wil...

View Article


Mej SA: Ek het geweet ék gaan wen

“Ek wil nog steeds oor my skouer loer en seker maak dis my naam wat uitgelees is as die wenner,” vertel Demi-Leigh Nel-Peters oor die aand toe sy as Mej. SA gekroon is.  Demi-Leigh is uit duisende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pretty Woman: Kyk hoe lyk hulle nou!

Kan jy glo 27 jaar is al verby sedert Pretty Woman miljoene fliekgangers se hart gesteel en van die aktrise Julia Roberts ’n superster gemaak het? Maar het jy geweet Pretty Woman, waarin ’n ryk sakeman...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Simoné skitter in fotosessie

Hanri Human is vandag een van Suid-Afrika se gesogste fotograwe. Sy is ook ’n klomp bekendes se eerste keuse as fotograaf, of dit nou vir hul trou-, profiel- of gesinsfoto’s is. Sy het onlangs die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leandie verander lewens met haar groot hart

Leandie du Randt is een van ons gewildste aktrises en skitter tans in die rolprent Jagveld. Sy’t ook ’n selfhelpboek, Gemaklik in jou eie lyf, die lig laat sien en lewer motiveringspraatjies reg oor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

10 goed wat 10 word die jaar

Daar gaan skaars ’n dag verby dat ’n lid van die magtige Kardashian/Jenner-gesin nie die nuus haal nie. Hul elke beweging word gevolg en gefotografeer. Nou kry die jongste suster van die gesin, Kylie...

View Article

Will & Grace kom terug: Kyk hoe lyk hulle nou

Aanhangers van Will & Grace is in rep en roer omdat die gewilde komediereeks binnekort terug op die kassie is! Die Amerikaanse TV-netwerk NBC het bevestig Will Truman (Eric McCormack) en sy beste...

View Article

Alexander Skarsgård oor geweld

Die gewilde TV-minireeks Big Little Lies het aan die begin van die maand op M-Net tot ’n einde gekom, tog bly die ernstige emosionele temas wat die reeks ondersoek jou by. Die reeks, met onder andere...

View Article
Browsing all 95 articles
Browse latest View live